Heather Burns

Heather Burns
Geboorte 7 April 1975 (1975-04-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heather Burns (gebore 7 April 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente You've Got Mail (1998), Miss Congeniality (2000), Two Weeks Notice (2002), en What's Your Number? (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy